curtley blood
curtley blood

1st. afrikaans track

1st. afrikaans track

89 Plays

28 Oct 2020

ok lat ek vir julle n klein storie vertel my naam is curtley blood ek kom vannie bowa my pel dinge was vokken tough en my mommy het geskel van daddy te dronk toe dissappear hy soos n spel en was manet n laaite met groot expectations j moet dit kan glo ekt die ergste geface bru toe is ek innie bowa en lewe het gechance bru soos n warrel vind wat innie ronte it gechange bru *2 ek is n nederigge laaitie vanie bowa ammel wat ek seer gemaak het kan j my vergewe but ek wil net se dit is als paart van my lewe mekeer genade en dit lat sommer bewe ok nu is ek binne in die flippin huis ek voel dan soos n nigga in n paradeis ek skruk toe wakker toe ek in n anner huis net daar besef ek dus n ander motherfucken space want mommyd besluit hulle moet my saggies weg sluip en toe is ek by oumah toe moet sy nou nah my kyk maar diep in my hart en ek gefrek van verwyd hulle noem dit nu speit dit kom altyd te late maar wat kan j maak j moet dit lat gly want more oor more laat dit ju werklik vry

1 Comments

Leave a comment

4 years ago

You may also like