track 3 coming soon

0:00
0:00
track 3 coming soon

is gemos straigh ytie plain track 3 vi my dead homies dink trug an die goeie dae mitchells plain lenteguer,11 rosemary crescent ja ek en my sista was gekoppel ja in ienage nome wat loep even dice game dai was befokte dae da soe i klomp kak wat ek will vra soes hoe ek kan yt dai kak kan gekomit ma sy soe sukkel ja in my mind is da goed wat my pla soes hoe kan ek op kyk na my ma ma niks feeling het tawords my pa jare my broe ek wiet die liewe is swa ma dala wat j moet dala en kla fok die wat nog vrae vrae wat wiet julle van die rose ytie Concrete yt ag kinnes is ek die een wat yt stiek as da kak is ek die enn wat hulle lat wiet om dinge yt te sort en om terug te report

1 Comments

Leave a comment

Author
6 years ago

See track description

User avatar
121
Total plays
14
Followers
8
Following

You may also like