My girla tot laat

0:00
0:00
My girla tot laat

*Hook* Sy is die girl van my dromme. Kop tot die tone. so close jy gaan dink ek was saam met haar g.bore. *Verse* Ń lewe sonder jou sal my net verlei na verlore. Ek is lief vi jou soos nooit tevore. Girl vi my is jy soos die nuwe mode. Jy sal altyd happy wees en ek belowe. *Hook* Sy is die girl van my dromme. Kop tot die tone. So close jy gaan dink ek was saam met haar g.bore. *Verse* Jy is my girla tot laat. Jy luister my altyd as x saam met ju praat. Nooit sal ek slap dah weet x jy is kwaad. Al my money in mah bank account...with that I'll buy you a car. I'm a rapper so by that I mean I got barz. And girla you are my star

1 Comments

Leave a comment

Author
6 years ago

See track description

1
User avatar
45
Total plays
37
Followers
32
Following

You may also like