REBOOT(afrikaans)

0:00
0:00
REBOOT(afrikaans)

Dis Foe wat nou rap Ek sit weer alleen en bid vir reen met die hoop dat Die Here my nog genade gaan leen. Deurmekaar en stil en ek wonder is daar n pil wat al die seer sal weg vat want soos die een wond genees skeur die ander oop ,ek wens ek kon n reboot ticket vir my lewe koop En hoekom is dit dat onskuldige kinders altyd die seerste kry die ergste moet ly En as hulle groot is met baie probleme se die wereld dis hulle eie skuld. Nou is groot deurmekaar en stil en ek sukkel om te doen Die Here se wil. Want in n wereld gevul met onsedelikheid is ek seker eks oppad na die Hel se ruit Fluit , fluit teveel spuit en honde wat my net aanhou byt As ek alles kon oordoen sou ek defnintief want wie ek nou is het ek nie lief Skynheilig,selfsugtig my oë op die verkeerde gerig,my sig blind vir die lig n komiese klug Soos sand verkrummel ek stadig almal se rue na jou toe gerig Want niemand sal ooit jou storie werklik verstaan Its all up to you to find a clue wat jou weer sal laat loop ,lekker in die son Deurmekaar,groot en stil het iemand vi my daai reboot pil?

Be the first who leave a comment.

Leave a comment

User avatar
1.26k
Total plays
60
Followers
98
Following

You may also like