Die's manet u voorstel. Hoe om jouself te help ,alles en die wereld draai om geld ,terwyl ek stap deur Hel en my ma o

0:00
0:00
Die's manet u voorstel. Hoe om jouself te help ,alles en die wereld draai om geld ,terwyl ek stap deur    Hel en my ma o

Die's manet u voorstel. Hoe om jouself te help ,alles en die wereld draai om geld ,terwyl ek stap deur Hel en my ma ontstel.sodat sy die pries en die boere moet bel,om my as vermis aantemeld,sys op van praat en skel .Die eerste rede vir my optrede,veroorsaak net probleme in my lewe.Ek't oore ma ek luister nie,ekt oe" ma sien nie son skyn nie.Hande wat rondtas in die duister hier voel soos myne nie. Voete ma dit ,loopie stryd lyne nie ,niks geheime nie,daar issie pynne nie.kry nie die regte middesyne.dit is u feit ,die regte besluit sal kom met tyd ,.X altyd voorbereid,vir wat kom na my, as ek die kans kry en dit vas te gryp. Om myself te bewys is bo aan my lys.Al wat ek het,is my styl en talent.Toegeskryf aan my boek en pen.en om te dink ,dies manet die begin,my tyd om te skyn en om uiteblink..

1 Comments

Leave a comment

Author
28 days ago

See track description ↑

User avatar
1.02k
Total plays
39
Followers
44
Following

You may also like