oupa G -laaieties van vidag
jy Dink jy is n wat wat wat Maar jou oore is heeltyd nog sopnat kan jy staan vir goetes wat jy anvat hou jy maar net vir jou oep gat is jy beryt om n batlle te kan anvat van dinge change vinnag in oeg knip EK staan soos ek staan op hou poes vat Dink jy ek worry omdat jy my nie verstaani aangename kennis Ek is Mr wiet nie waar nie EK is soe gewoond loep aleen niemand saam nie ma van ek het gesien baie ouens kan nie staan nie daai nommer moet het van ek lus nie baie praatie ander hou jou bek van jou nommer maak staanie as jy my nie pla nie Gat ek jou ook nie pla van as jy jou nie gedra nie Dan kom ek soos die army en as ek kom vra dan vra ek nie vrae nie goetes wat jy doen kan vimy mos nie meer pla nie no matter waar ek is hoef vir niemand te se waar nie ek is free as n bird Dink jy ales gan oor jou nie vok dit kan nie jys n banny nie manie
You may also like

Leave a comment

Bars: Dope 🔥 Delivery: Dope 🔥 Impression: Dope 🔥