oupa g

0:00
0:00
oupa g

Moeiligheid stoot ek yt my wyk yt Hoekom ek is rustag soos n myt myt JY kan maar kyk soos jy Wil lyk Dink jy eki worry as jy my hate Daais jou eie saak van jy is fake fake Julle vuil gedagtes kan ek so maar yt ryk Wat moet ek nou maak JY raak kwaad omdat eki mou soos ek lyk Gat vra maar by jou mama en jou papa wat gemaakit laat jy soe jy lyk Jys te vet jy is over weight weight Yt respek yt vra ek ou brade Los vir my yt As n saam Gie ek jou die waaryt Ek hoepie Dat jy vas kyk moet nie dink eks snaaksie as ek nie Wil fight vir die duiwel se army all kan jy my force ok moet jy wiet jy sal nooit vir my stop Ek control alles wat angan in my kop lyk my brains lock moet nie dink ek hou my soos n baas of laanie Van ek ek is glad nie Ek bly Dan nou nog by my taanie agte in n hokie is ge bless met alles wat ek het Met my ways en my steps kom alles vir my reg even as ek vrek word my blessings ge collect Met n wet even in die jungle Los animals my yt van ek is net humle wat ek het LOEP als soemaar reg Deur die way wat ek het Van ek Ken mos my plek

2 Comments

Leave a comment

Author
12 months ago

Your flow is HOT🔥 you're spitting straight flames on this track! 🔥🎤 Stay lit ⚡

User avatar
7.41k
Total plays
450
Followers
249
Following

You may also like