oupa g-vat dit soes it kom

0:00
0:00
oupa g-vat dit soes it kom

vat dit soes dit kom no matter mense try nog maak lyk of n ander mens is dom dit is snaaks hoe om te hoe die rules changes lyk dan hulle trek lyn net om te kan sien wie is ek en wie is jy maar wat ek wiet is God hy is altyd an my sy no matter wat jy se wat se hy of wat se sy by hom is dit net waaryt geregtigytheid en dus dit niks van sangomas wat geld soek al kom jy nou met dai oek moet jy wiet jy speel saam n groot kat wat universe van jou af sal gou kan weg vat vat jy trap nog in jou eerste gear dan trap ek all in 5 plad julle skuld sieker nou nog vir die mama wat my suster moet nog aan die slaap maak julle doekom is te pap waa ek lyk soes n poes maar ek dinkie soes n nai wasit nou net ek wat die wil draai het my hok sieker all gefly se my wat wil julle try julle boendoe hof vir mol maar by julle word die saake dan ge tol

2 Comments

Leave a comment

Author
2 years ago

Legend! 👑

User avatar
7.41k
Total plays
450
Followers
249
Following

You may also like