oupa g_vuil

0:00
0:00
oupa g_vuil

hies klompie werk in die somerset maar die mense wat hier werk is dan van ander plek wanne gat os opstaan en gan vat os plek van ons ma's en ons is pa's wat kinder al die besighede hier soo rontom ons se stad hulle vat ons al soe baie lankal leker vir n gat hulle maak sieker ons sit elke dag op onse gat die way hulle mense vat van ander plek om hier te werk hoe de vok word werke yt gesit vir mense van grabouw elke dag moet dai man taxi vat om rakke te kom pak viwat hoekom ek begine raak nou siek en sat van al die kak wat ek moet sien elke dag lyk ander man se hande is vol ge smeef net met n klompie kak maar op my CV se nie dat n mens se hande word ge gudge is nie fair dat die mens van die plek moet in die bed in le heeldag anders moet.van ver af n taxi money wise socialize noba dai isi kwai gebeer saam met eeach and everyday os se oumas en oupas se properties was taken away en vindag is dit alles soma nou ok hoekom is dit alles soema vinag viby amper soes die plane wat juluin van gayton moet kry mandela het ons almal vily maar in die tronk in binne mr rupert se hys gebly by wienie het hy sieka ok op tyt n stukie gekry hy lank voor 27jaar ons vikoep terwyl hy op die stoep met boere gesit en gesels en saam aan hulle twak geroep moeti praat van ramaphosa dai bra het die hele comrades ge kompa ma vidag is hy die kop van sy was n cop in daee sit wat virdi ek is moeg om te sien poverty in ons se community hoekom vat nie properties wat van obs oupas en oumas af gevat wasie ek is op n ander level lyk ek klim op step leaders

1 Comments

Leave a comment

Author
2 years ago

User avatar
7.41k
Total plays
450
Followers
249
Following

You may also like