Joubert

peoplez can changes

Joubert
peoplez can changes

3 Plays

28 days ago

niemaand het my lief is dit my veleede wat hulle nog voor my release please laeve it ek is u ander mens ek weet ek het ding verkeerd gedoen vergewe my niemaand bly die self die nie mense change ini lewe asb mense vergewe my sonde but ek kan nie happy voel nie want mense hou my verlede nog teen my ek voel allen but daar is een dis god guys jy nooit allen daar is altyd een al staan jy ini reen of in i donkergat al voel jy swaak but jy moet weet j nie jy allen al voel jy aleen daar altyd een sy naam is god al staan ini reen daar is altyd umbrella boy jy moet di life check jah asj swaak voel is jy sterk bru jy moet glo asj trap binne in i donker gat salj lig sien moet i hand saam dan moet j weet dis god man hy is ontop al cien jy hom nie hy is al is jy in gevaar hy is daar om ju te help jah dis ons pa mah ons will mekaar breek mense ons is brothers and sisters elke sonedag wil mense loop met kusste tewyl ons sit ini church los die tik val op ju knee begin te bid asb elke naweek moet ons begrafi want die duiwel lewe op aarde ek bid vir my lord ontop hy kan my help ek will graag hom bedaal but ek cerh nt dankie asek sit in by bangie wys die nuus da was i onglik to check ek hoe moet dai man se ouers gevoel ht but dis die lewe mense asb vergewe mekaar jy lewe net eenkeer en dit klaar asb mense life is hard

1 Comments

Leave a comment

You may also like