🥵RAPcHORDu🔥FLAMe🤒
🥵RAPcHORDu🔥FLAMe🤒

🔥🔥🔥BRANDPOESTE🔥🔥🔥

🔥🔥🔥BRANDPOESTE🔥🔥🔥

14 Plays

2 months ago

#free_sid_x_ram_x_the_prodigy_type_beat_2021_firestarter_prod._countingsteps_aac_363 met remmende krag verloor jy spoed verloor jy bloed , verbeel jou jy is aërodinamies stiggis clicker clack boom , blaas jou weg dit lyk n doodsvonnis het jou getref soos stevie windweerstand uitoefen voor hy op n mikrofoon klim but kak bly kak luister maar self tussen stasies tussen treine die perd se bars het poef in , *hy sappie gan duet saam daai slet "like a virgin" sit hom in vir jou bloated derailed urges round table vs churches , nee wag stiggi's kry veel eerder kaartjies vir mc Donald's clowns by 'n sirkus *ag nee p man , dit is julle klomp vkn nar gesigte shows over sit maar aan die ligte laat ons sien hoe vlug hulle..... gaan bid eerder bietjie my skattebol my geliefde volgelinge daar is troosprys wat wag op duiwelseiland homp n homp met jul driewielle is willardstrand die , vierwielaandrywing is wat benodig word om Paradyskloof teberyk nou sit jy vas in Diepsloot jou gesê wat gaan gebeur as ek die byl laat val stroop die hele plantasie , vir my vat jy nie vir 'n p nie veral nie as ek jou waarheid gee nie.... dink net hoever jy jouself een en elk dit nou al gevat het , is beter ek slaap net coz it will not be appealing as ek jou begin afskilfer val jou in jou p in , ek beat nou almal van die cliff af ek vat nou die piek oor jou se jou opinie jo seleksie is nou kortgeknip ek kyk nou net af , dit is my hoogtepunt spin jul tafel , jou x almal wat aansit.... tin junk verniel en skraap jou soos 'n vinyl p daai plaat weg as hy vas hak , jy hak nou met die verkeerde oog vas needle dick v n misverstand ek wissel al jou tande so gou daar is nie tyd vir val nie ingeval jy 'n profyt wou maak jou graph maak nie die wisselkoers nie spread jou soos kondfeit eet jou uit soos 'n p ticket is geknip gat in jou kop enigste gatta wat nou by 'n verleë bus halte sit laaste gedagte n p hou , booom klap soos buskruit jou eie slagdop van jou eie 45 teen jou eie kop , slip in on a gin an juice

1 Comments

Leave a comment

You may also like