ELKE DAG IS EK OP... RASGIZMO
elke dag is ek op wat ek voo staan wiet ek ni ma die mense hou my dop cape flats is op heat!! elkedag is op meti niewe bladsy end as ek yt loep by my deer ht ek ma my 45 inie sy almy bruz her my verlaat my die baby bly by my ek sick Opie pad praat net baie is kadat!! enie nagte eni dag isit net skoote wat klap kyk how spatie bruzzer nou dinge raak rough kyk hoe meet by met jou krank! jy moet bek! jy moet bid! jy moet sak soese man vejo ding!! yah elke dag is ek op wat ek voo staan wiet ek nie ma die mense you my dop cape flats is op heat elke dag is ek op revelusie wat ek face en die byte liewe swaa ma! die tronk! raak die hys! gamble met jou liewe is jou tyd wat jy waste terwyl aners bou sal jy agter gly die cape flats is op heat amal kan hai getyg! laaities raak oek killers In my plek wat ek bly dias ma hoe dit is! as jy inie ghettos bly meti perkies eni guns eni drugs In my plek jy salit kry chaise!! nou elkle dag is ek op wat ek voo staan wiet ek nie ma die mense hou my dop die cape flats is op heat elke dag is ek op en dis trouble wat my volg en dis bodies wat le tot elke hoek end elke kol daiz as jy dom deal meti ouens in virvolg respect is wat dit maak
You may also like

Leave a comment
See track description ↑
Hey nice flow darling 💗🥰💗