wDolfie
wDolfie

Scream (05:54)

Scream (05:54)

34 Plays

20 Feb 2022

In die vuur deur Genade o'God raak my aan wDolfie aarlopend groen Ierland met oorlog in sy bloed Lei die aanval in 'n vyandige loot storm Deur ontwerp is ek geskep vir die voorlyn Het die afdraai paaie gevat, met 'n dors na oorlog Het teen Vortex geveg, wou my eie Cortex ondersoek Terug in my Rusbank op afkyk Armleuning, dan reguit trug oppi click click click bait, verwat Speel ek so binne jou hand as my reder wag aan die anderkant, weet net die voor ek my rug vir goed draai ons is vyande..... Soos God bo my is en die duiwels onder draai so ook is ek en jy, ek vergewe jou soos ook ek vergewe is maar saam sit sal ons nooit God ek is doel loos maak my iets, die geallieerde opmars Jesus se naam so opdra my erfvaringe getuig U reding my verlos van die bose Hoe is ek dan verlee hoekom voel ek dan so magteloos ek verloor my kooel gee op net daar wat moet ek doen as ek moet bedel vir toerusting smeek vir ververvoer ek het niks ek is niks.... Gee my net n doel gee my net gevoel God my vesting Jou Seun maak my vry Deur die Somme en die Duiwelsbos Al die gevegte wat wDolfie deurstaan ​​het Gen. van bokpoot se mag, die oorlog geniet Hardkopig altyd bly trug draai vir meer blind blind in sy lok valle met my self reddineur Kan nooit sterf nie, voor die kop geskiet Moet nooit oorgee hoe hulle ook al probeer nie hulle probeer, voor die kop geskiet Ek sal nooit sterf nie Aan die rand van waansin, in 'n tyd van hartseer 'n Onsterflike siel vind sy verlosing Bewes onder vuur, oor duiwels gejaag Geen vrees vir die dood nie, hy is onbreukbaar Save the day, hy sal nooit afdwaal nie In die gesig staar die vyande wat na sy kant toe kom Kom sy pad, hy' Sal nooit dwaal nie Red die dag

1 Comments

Leave a comment

2 years ago

You may also like