WOES INNIE KAAP
Hulle kannie my stoppie ek is a transformer Hier ko mense in die liewe hulle vat short corners, en som van hulle beland in die four corners Ek gan hulle wys hoe raak n kallit famous met vokkol nommers Som tye voel n mense dat hulle op hulle uye is It's net n miniet van dink hoe gan jhy voel as jhy daar byte is Jhy moet met die regte brusse lam Want som van hulle Los jou om ander goute aan te vang Los die gengsterism en mense door te maak Dit is nie kwaai nie en a moerse tronksaak ek hoep die worde wat ek se is corekt En ander rappers staan by met my klein fokkin project Ek wiet die dinge want eks van die mitchells plain as ek uit my venster kyk Kan ek sien hoe woes raak die plek Die is reecy boy jhy wiet Dan hoe gan it innie kaap It's mooilik en maak ander mense verbaas Ek will net se stop die kak julle maak kla geraas Want jhy wiet its kla fokkin woes innie kaap
You may also like

Leave a comment
See track description ↑
ahoi broe os kopil numbis