hi haters
you take your wood and wheels to the street wys n bietjie tricks laat almal dit kan sien wys jou haters broe dat jy is nie weak less haters more skaters hulle almal moet ons feel ek het n talent ek het n dream Paar van my brasse as hule vir my sien en skree mr chock maak bietjie iets mr chock wys hulle dat jy is ok extreme life of a skater my tricks wat ek mak is Dan dangerous net viir drie tricks wen ek duisende julle niggas Sal kwaad raak die way ek ruime spit my fam skree chock as begin met my famous flips boneless in die bank boneless op die ramp ek het n way gesoek en ek het way gevind Kom xk event Dan vat xk oor met my fakie flips maak xk n hoo ollie lat jou meisie skrik ek het blond hare met shady drip kleure is wee heel shaggy ek het my gebreuk but xk wil nie hoor nie daar is baie wat my keur ek wil nie verloor nie
You may also like

Leave a comment
See track description ↑
You UP 📈