ag cute 🐈⬛
#free_eminem_x_d12_type_beat_execute_prod._h1tman_aac_14785 #h1TMAN #LIEWE_HEKSIÈ exterminate nou barney bambi en die res van die bandicoots flat line flat sheets soos hospitaal beddegoed ek is guts sien jy is heeltemal vol kak , eetgoed binnegoed nou buite stiggi's maak die n episode cutthroat kom almal stiggi's die special guest op binneland , kyk nou net hoe line hulle op soos n vkn begrafnisstoet almal smaak vote sien , maak n kruisie by my face sien want met die mic in my vuiste hier meen dit business double pump action ek is die newest attraction kry vir jou n sit plek op jou sit vlak kom ek demonstreer satisfaction , action compassion en build up benny benasie se music video het al die tools in jy ry n beat coach sien ek is die nuwe coach hier score goals call my benny mcarthy strike arty op n mic is my craft sien *ooooh blomie , lekker liewe heksie vkn honky ek lê op jou soos 'n hooter van 'n taxi slice jou op soos pizza slice so dat almal wat 'n stukkie wil try kan kom try..... as jy gedink het stiggi's n koek en tee party "have your cake and eat it" then "beat it" jy is nie opgewasse genoeg vir my teëspoed los almal oop bek met 'n toespraak lyk stiggi's het regeringsinvloed n ark engel wat vlot die selfde p soos jy kan praat so ouboet wat van staan eerder af ons nasie lyk ondervoed , almal trap op mekaar lyk soos 'n vkn trend ag toe kom nou.... regtig I've done my part , bend for friend kallie op jou kalender check the dates p ek skeur nou die hele vkn party uitmekaar my kom kak praat van poooper vkn tjooop lip kyk op die vel nou jy soek onder die klip slip fall stamp jou kop , stiggi's het die volle nommer execute beslis..... julle rappers dobber saam dory met half lyf glory weet jy wie ek is die vkn mistigheid uit die weskus , bergreekse die vkn vabond wat regtig die champion is die res is net fabels , daar het jy dit so stop calling me , stupid loot the whole gym one take op n song tjek it uit dumbell well well uithou vermoe soos drikus hou aan fight al is my oë toe geswel so watch it is real i can handle the wheel gee my 100 persent nou wil jy my dagvaar vir kerkskuld slat tande uit all the way na die melkweg my ma is daar bo besig om my ops tetel so kom ek jou vertel.... v dit.... dank eerder jou sterre en lekker tande tel herbert ek roer die pot hier amazing like maak grace n kultus disgrace jou want jy verbeel jou as jy gedink het dat jou gawes kuns is soos die draak there can be only one wizzard , sherbert kom ek ontstig jou verder met one word God.... so regtig nimrod ramrot whatever vat bietjie af van riemruk en join die semester almal van jou soort is reeds hier stiggis die propeller cutting up , uncle festers molesters wrestlers oppressors and foolish jesters so is beter shut the f up met jou suggestions keep them to yourself of handel daaroor met jou crew stiggi's vlooi solo op n hi note , skies ekt gedog ek het myself reeds voorgestel
You may also like

Leave a comment