Lonely (19:28)
ja my swag is gedrop geslat van voete tot opi trim van my kop hou ons dop isi team opi spot die tymer will my pop van sy motjie hou my dop ja it isi A span trip op jo motjie maar sy smaak ons al van lankal die hele team is kak mal oral wa ons vas trap maak ons kak ja van die swag is kak jas ja my tekkie is a class is mr kort gat en ougat wessie wessie die slim gat skool meneer wat laaities moet leer die selfde ding oor oor en weer doenit soema nog n keer en kyk hoe kon ons morsag deur n kappie virie regte weer hou my dop ja die swag gedrop is van voete tot op tot op my kop ja ons n span ja ons moerie bene lam gie ons net spark dan vat ons flam ko touch ons jou hand gan brand is mr kort gat laaitie ek het swag op my body ek waarie nie hoe jy kommie Ek drop swag op jou body
You may also like

Leave a comment
See track description ↑