draai draai en draai
#cypress_hill_type_beat_can_t_get_the_best_of_me_prod._by_sweltobeats_aac_11814.m4a Draai draaien draai jouself weg van die sleg dit is nie hulle nie is jy jouself wat die lig gebring het jou self n slaaf maak vir jou eie ego now dance its your chance the spot light is dead centre So suppurate the fester this ain’t no melody for the adams family ya ain’t dead yet The turning point on change is till your last breath but what’s n life called missing that decision, probably similar to missing a brother’s wedding Scribble net my naam vromel my op ek is n write off soos ek nou tans myself druk op die lyricsthon Geen probleem skep geen probleme skep it vir jouself is wragtig proe jou eie medisyne Ek liquidize nou al in soveel flavours maar wend pogings aan tot bevryding ek sal my nooit hoor ag as n ander maar ek wil my uit die drukking uit lug want ek bevestig tot myself ek is inni dumps eks n lae ding van die vlakste grade Lig my saam met jou range ek vernietig nou my gemors en aktieveur my slang term kom ons maak die long term vat my net vanaf die dustbin Is waar my verstand vas burn ek krap my kop en miskien is daar vir my n rand in My hoë mure hou my weg vanaf die salwing Skelp my brein vir herleving was dit met sout die infeksie is al diep ingedrongen Of regtig bliksem my net in die see in Is ek inni nood of gebruik elke noot om jou af tepiss wat is die doel as ek myself In posies sit om dit temis vir wat hou ek aan as ek myself net rond dra in n kus Die dood self wil my nie hé nie, jy vermy en laat my strykel dieper in die afgrond en die bodem is nog glad nie in oog nie so gat kan hul weens jou namens jouself grawe Laat ek myself die val toe, is ek dan toe soos n boek Seerowwer sonder bande dock myself geen fair op droe lande tog wil ek die wereld aanskou maar die X hou my op n dor kol sonder enige diamante Ek is half lyf in die sink sand in, niemand steek meer n hand uit Is ok ek sal myne, sink my dieper laat my my hart val in n skag in Bring die skittering in die lug in soos diamante vir jou steeds verstootten lyk ek is de swamp thang with no bling Can rap but not sing Write these lyrics ek voel soos n king pen Hot soos zinger wing Ver van n chicken Locate myself as die ping Of pong ek die surrounding Gronding daal trug na die ewe vlak die MensDom Mamie vat my dronk ek is huis toe ek is yskoud mis pleis my brein but mind you ek kom op soos n storm flip n drain top Going against the grain nou wil hulle my stop but jammer vir jou tempert sign boards Jou benul van ek is n zero druk en nou sewe nulle vooraan Ek eindig die toernooien bo aan kyk maar die spasie ek kom volstoom aan hou maar jou live stream aan Moet ek my dan nou skaam hou vir jou ek sak eerder my kop in skaamte vir dit wat ons hier het Ja ek praat van my en jou
You may also like

Leave a comment
See track description ↑
translate ur bars krodi Bars: Perfect 💯 Delivery: Perfect 💯 Impression: Perfect 💯
Bars: Perfect 💯 Delivery: Perfect 💯 Impression: Perfect 💯
Bars: Perfect 💯 Delivery: Perfect 💯 Impression: Perfect 💯