Charakterist (21:09)
vir wat ek het, het ek mos hard gewerk soe nou os daar mos niks regrets van ek het mos my goals ge set soes n document is daar nou bewyse sone nog met vuiste net mooi gelyste naa die ou ystersen gedoen soes hule my gewysit,dis hoekom het baie groot vir die OG,S daar byte wat hule wyshied spry na die jong mense daar byte hulle doen dit sone om te vewag na pryse , dis die tiepe dinge wat baie famies hou bine in hulle huise hulle deel dit nie in die gemeenskape daar byte,daar wonder hulle hoekom dinge nooit will reg komie van niemand gie dan om jie vir die mense rond om hom nie hoeveel kinders op die hoeke os nie onder ouderdom nie en wonder nog of daar nog ooit n toekoms is vir hom in die omstanghede hie rond om onse ginge moet moet n slag verbeteer young mense moet hule kan verneeder dis maar nog algemene dinge wat os kan vandag vir beter en more sal dit die wereld maak n klein bietjie beter as in die verlede waar niemand kans gesien het om te lewe met liefde en opstaan met blydskap van die atmosfeet in die huis is rustig soos dit behoort niks slegte stooties wat spring na oor tot oor van dit kom van mond tot mond wats da point let beter people and the world will get a peaceful place again
You may also like

Leave a comment
See track description ↑