Bandana (9:40:03 AM)
Bandana by #SKULLWIGER Drop Pop Boom Ballistic Is this a beat Or just the finest Of tricks Boom cheeky Cheeky Stiggi’s jump hom Stiggi ry hom Freaky Freaky Tjy sê ek klink geeky Is kwaai hoe anders Kry jy dan full score Slicky Slicky Beats Blixem harder as wat Miss Piggy oink oink More entertaining than Boink tha clown Why ya laughing This is a double stick Drop to a frown En tjy auntie so ook jou Night Gown Coz Stiggi’s circus is in town En ek is Logan Die streek en die Toneelfees So be warned Nat neus B+ RuimKlets bietjie harder Dan kan jy dalk die A in rAp wees Bass Bumping Bumper op Bumper Hou Jou ore spits Soos verkeer Bumper Grill Jou ore na n Stiggi’s track Moet tjy ook net sê Tjirre mammy Stiggi’s rap leka Maar SkullWigger Se beats Blixem n Man se ore seer Ja, meneer Hoe kwaliteit Dit alles net hier op RapFame, as jy dit Nog nie het nie kry dit GetiT! Tipsy die is mos nou n Bass Line Tja ek vk it KlipHard Daar issi nog van n geflirt nie Eet hom steaks Lyk soos n indian Wat uit eet by Spiffs Hieroglyphics mystic Roll overboard Disschordu in building Plugging trek it op Soos n next generation stocking Leer hul met hale Niemand is tevkn Oud vir daai laatste pakslae Sny af bliksem se goettes As dit tjou pla En klaar Bombaard die Bombaard da So lewe gaan aan Almal staan nou regop Op aan dag Al wie sit is die man in die maan Stok stuif gevries Want die sugar man is op leave
You may also like

Leave a comment
See track description ↑