Stiggi
free_nirvana_x_lil_peep_type_beat_shelter_grunge_rock_instrumental_aac_85882.m4a Deel vaart woorden bewysen uit komma punten uit die duisternis dink is net ruime en verse los jou jaw drop maak toe jou bek my verhale het vliee binne Met Stiggi’s die flyest mF of them all Maar wat betekent daai net mooi vkol Ene groot nul zero vkin bloed gemorste kol Wat is bloed werd sonder lewe Absolute vkol n de paar poes klappe Now get back in iT Back from the future still undisputed Face me, naai bru Stiggi maak jou vote uit soos n storie uit die kamp vuur But kom nou eers uit dig woud uit Kruisen op jou blok die foto met jou face sien Nie vir my nie, Stiggi Sal Jou laat swaar kry ek is nie bad news nie so se jy maar ek sê Jou is cause you talk about fake news don’t worry I don’t watch it too Disrupt my mind disrupt my day but hey dit is lewe deal met dit ok Al daai kak wat jy sien is mense en hul swaar kry jy kry Bly twee voor in die lewe update update Jou self met alle dinge om jou slangen is oral Tigers hul bekruipt jou Maar Stiggi het jou al gister sien aankom Vat jou hand skud hom Tickets jys opgesom praat klomp dinge maak jou kop dom Onder draai die duiwels rond om tallie Nou stigma want you to not roll like that Rap it eerder uit met hiphop top vki mis kakkka been as om te mumble soos vkn tant Sallie Kom kak praat van Ek kan nie Ek Sal nie Ek wil nie Well ek is stigma klap jou vanaf jou vkn ballie KlipHard op jouse gat Dink tjy ek spit hier ore spits staan jou hier ja en amien vir wat Gaan maak seker, kom babbel gat lek hier Getrek op suur wyn en bier Kyk hoe lyk jy Die Woord oop maak oggend ure babbelas kop seer Nee mnr. Kanseleer jy kan maar daai sessie mis Vir wie wil jy blif Make the right choices at first vir dice val reg nommer pas alle verse mooi in jou sak Nou daar is n uplifting statement Take iT
You may also like

Leave a comment
See track description ↑
NICE TUNE 🎧 🎤🎼🎼🎼