permit
0:00
0:00
jy het I permit oral war jy gan masker op aners kan jy nie in die lyn staan sanatize jou hande voo jy in loop word oral met I masker gedoop wat het van os land geword dat looting en geweld reenboog inmeka will lat stort trug wasit hie vat my bord tydstip van lewe is kort Corona wat vrees laat op toegang dodesyfer mask mense bang kort op sestig pensioen god will Sam ons versoen
You may also like

Leave a comment
See track description ↑