BABY GIRL FT GUAN ^<
0:00
0:00
guan.ya elke aand toe ek in jou oe staar ya a paar dae voel n paar maande om vi jou te wag baby ek kani meer wagi elke aand ek kani eens slaap want .jandre.ek dink van jou en as ek slaap ek droem van jou kind baby girl jys altyd op my mind kyki baby jys fine vok wat almal se jys mine ya kyki is wee guan opi beat .guan.ya baby jy wiet an ek is elite jy wiet an elke aand roek os n joint opi street en jhy het vir my n story vertel en ek het luister .jandre.soos kind ini skool en note vat elke woord wat jy se it het my getouch baby girl die song is vi jou want jhy wiet ek is jou ou ek hou van jou en jhys my vrou en os gahn nog troue salutas die song is vijou
You may also like

Leave a comment

Bars: Perfect 💯 Delivery: Perfect 💯 Impression: Perfect 💯