SWyfteX
SWyfteX

baby dits okay

baby dits okay

21 Plays

9 months ago

Baby luister jy dan nou Baby luister jy vir my Baby jy weet dits okay Lovey staan hier by my sy Baby jy weet dits alles okay Staan hier by my Net hier aan my sy. Ek hou jou vas die Here het ons veras Met n kleine wonder werk. En weet jy wat ek snaaks vind eks n groot Christen maar maande laas ini kerk Nou staan ons sterk, sterker as ooit Ooit as tevore Kani glo in 'n paar maande is ons kind gebore. Ek wil n oomblik neem en di song vir jou maak, Jou en my munchkin is wat saak maak. Ek sing en speel kitaar, maak almal Naar as hulle na my staar. Maar ek voel min want diep hier binne in klop 'n hart vir jou en die res se opinie maak nie sin Dankie vir wie jy is en wie ek met jou is Love you lots ek gee jou 'n kus. Kus op die wang, in di gang van ons lewe saam staan ons saam Twee harte in een het die Here Geseen Baby luister jy dan nou Baby luister jy vir my Baby jy weet dits okay Lovey staan hier by my sy Onthou jy nog die bottle hy was groen Da by ouma se ou huis was ons eerste soen toe is ek terug na die ras Net om terug te kom En jou met n trou ring te verras Dit was 'n reënerige dag Met n reënboog ekt n speech gehaat alles da bydie oog Nog gepraat met my ma Paar ure later toe vra ek jou die vraag En jy sê ja Toe kom die beplanning vir ons troue dag Ons dog ons is opi ball Meantime is ons hande vol As ons terug dink kan ons net lag Ons het n boek waar ons dit in skryf En ons het links en regs mense genooi Slaap plek gemaak en gevra wie slaap in watter kooi Wat van die tafel doeke wit of rooi? En ek het nog ver gewerk opi krag stasie daai tyd As ek altyd travel meti bussie na jou toe En ek verlang uit die ryt Is dit jou smile wat help met tyd

9 Comments

Leave a comment

Bars: Dope 🔥 Delivery: Dope 🔥 Impression: Dope 🔥

Bars: Dope 🔥 Delivery: Dope 🔥 Impression: Dope 🔥

9 months ago

Bars: Perfect 💯 Delivery: Perfect 💯 Impression: Perfect 💯

You may also like