bossbear

121 Plays

8 months ago

hier kom ek alweer, deur dis die bossbear met n halfgeweer ,ga jy my Kan keer ek wil jo iets leer sit jo liefde in n gear want liefde ,vol fear mr liefde ga jo verskeer dit ga disapeer skryf die goede near wat ek jou no leer die lig is blou dia keano sit liefde op di show. doen n inpress liefde gee my stress dn voel j depress alles is n mess, jy voel unless jy word possess dis n less jy word n guess stiek my net die mess op my bless laaat ek Kan ga res in pis my lewe het ga fresh ek is jammer oom bies maar dit is Wie ek wil wies so gee my car se keys ek wil ry tot in di paarl valiie vn dit is waar ek bly so mns Kan ma vimy stry ek ga maak so oom day ga my pay soek dan ga ek my dik rook so n spook, so julle Kan ma look van ek lyk mos so n book met n Kook hier Kom ek deur dis die bossbear met n halfgeweer voor jo deur maak oop die deur van die beer is kwaad met n seer poot ,dis n gun skoot .dis moord . wat my woord . ek is vn dai soort . is jo body in n boord vn ek is rude. ek Sal jo booth vn dit is die hood star n nuwe booth in n foto shoot

10 Comments

Leave a comment

7 months ago

Bars: Perfect 💯 Delivery: Perfect 💯 Impression: Perfect 💯

8 months ago

Bars: Perfect 💯 Delivery: Perfect 💯 Impression: Perfect 💯

Bars: Perfect 💯 Delivery: Perfect 💯 Impression: Perfect 💯

You may also like