SnipnRip
SnipnRip

Rich Flex (04:46)

Rich Flex (04:46)

71 Plays

10 months ago

Ag nee my fok my data is al weer op n one for you voucher vir my en n Blu vir Krok Ja ons het saam gekoppel vir die nommer en die dobbel Werk en plesier march soos een hier Styf is die lyn van dissipline en respek as jy dit nie volg nie los ons jou met n rubber nek en slat jou een op die bek Jou wou nog maar dit was te laat ongelukkig nog n gesneeuwelde soldaat maar is gaan nie nou daroor praat Ons is so vinnig voor jy kan se nee het ons al klaar gese dankie Dis hoekom ons slaan nie ons naam met n plank nie en kry ons ook nooit stank vir dank nie ons is broerse hier dit gaan nie oor rank nie Geld maak reg wat krom is, maar ek en Krok maak mense reg wat dom is en sort die mense uit wat stom is en maak reguit wat krom is Ons pad is lank en ons pad is swaar maar die arriverge mense laat ons vinnig bedaar uit hulle eie uit kom sien en kom klaar en die aners kyk na ons en raak naar die way wat ons dit doen kan niemand verklaar dis hoekom dit op hulle harte le swaar en min van hulle kry n plak want soos n ag skop dit vas teen hulle klak Stert tussen die bene soos n rondloop brak As ons uitstiek en ons sak op hulle sak.

1 Comments

Leave a comment

You may also like