SnipnRip
SnipnRip

welkom

welkom

41 Plays

10 months ago

Welkom, Hier in die duister van die ondergrond, hiers nommers, moordenaars gewone mense en soms hardloop daar ook demone rond. Jou moet goed wiskunde kan doen want anders leef jy in n minus, want almal wil iets van jou af he, en hier is niks vernier nie Ek het besluit vandag is die tyd ek is oorgehaal en bereid, anders herkou die lewe jou en spoeg jou net weer uit dis hoekom ek staan hand in die lug Ek's nie welbekend nie maar ek is wel berug Almal ken my van stasie ses af waar ek uitgegooi het saam met Numbers onder die brug. Stalaza Body Guard, Jan is die naam Ek versterk altyd oral waar ek gaan In die Frontline of op die skarrelbaan staan mense as broerse altyd saam want jy weet nooit as mense teen jou n plan beraam Seer is die kyk in sommige se oe Want soos jy het hulle nie die vermoe om op te staan as hulle val en dit maak hulle mal want die pil wat hulle moet sluk is so biiter soos gal Ek is dalk nie die suksesvolste nie maar ook is ek nie die stressvolste nie Dis hoekom ek nie dinge doen onder die skelm wanneer dinge soos geld en roem jou bedwelm dankbaar ek was gebore met die helm Ek kyk na die Here vir my toekoms want ek voel omring deur mense bymekaar met doekoms Soms voel dit ek speel heeltyd skaak want almal bereid om jou toe te maak

1 Comments

Leave a comment

You may also like