SnipnRip
SnipnRip

Jammer my ma

Jammer my ma

110 Plays

15 Nov 2022

As my ma vandag nog gelewe het stort sy seker nog n traan oor sy my moes kom uit bail hier by Goodwood waar ek le op Ramaan Ons raak almal soms die pad byster as ons verdwaal tussen pype en ysters, maar ek kon hoor hoe die Here en die duiwel oor my siel sit en fluister Ek kan my indink hoe rol die trane oor haar wange haar seun is nou n gevange wat moet uitkyk vir ander se kak gedagtes wat seil soos slange in lang donker fokken gange In my gedagtes hoor ek haar skel hier waar ek aleen sit sonder familie of n pel vir wie ek kan bel en dit voel of ek vasgevang is voor die hekke van die hel Gelukkig is ek nog buite en het darem nog n keuse nog op my eie voete wys van al my vrese hier diep binnein my wese en weet ek om nie te mors met my vryheid nie want dit sal my kos die meeste.

1 Comments

Leave a comment

1 year ago

You may also like