---Voice S---mc St o ner --- NLB🙏
ek het dan nou net stemme in my kop ek hur die Voice's maar ek kan dit nie opvolg ek hoor stemme ya baie stemme bro ek hoor stemme en dit is nie in my dreams hur stemme ya baie stemme kom ons raak calm bru want my gedagte jaag demon's hier en ek hur net die stemme bru en ek word nou bang my geeste kan my vang in my slaap gwre it cool of op die staat moenie nog vat aan dies amper ek belieg van die stemme bru of die demon mind jy wili my glo nie so ek gaan jou nie meer guide nie en ek wil ok nie part van dai stemme is nie ek rook die weed 💚 tot wane Ek stemme hur ek maak jou wuis dis jou eie geeste wat jou chase nobba jy s ini huis wie weet waar is it save wie weet wat jy sal krui of waa jy gaan bly jy sal dai stem hur jy sal hom hur so drae jy sit in Earth of weed splif
You may also like

Leave a comment