MC Stoner ft Yk pieTas NlB

0:00
0:00
MC Stoner ft Yk pieTas NlB

koue woorde laat jou asem weg raak mense woorde sal maak laat jy wil opgee moenie bang is om moeilik tye op te gee daarvoor is god ๐Ÿ™ daar om jou battle s te fight onthou jou homies is altyd daar om saam jou te staan ons is altyd daar nobba ons gaan deur donker dae my hart is seer en dit is in twee geskeur ek het probeer om dit aanmekaa te kry ek het gesukel om my lewe agter mekaar te kry ek se dankii vi Di lord ๐Ÿ™๐Ÿ™Œ want hy was saam met my ek was laat op die straat in die kouete my hart was koud Soos uis was nooit saans in die huis ek rook dan daa ek rook dan hier waar wil ek wies toe my pad gekies 2de V ek het my way gekry en ek gaan bly soo want ek het mos my lewe ge changes en wil he jule amll mut change of ek het ek jule gewys ouens julle mut change dit is die regte ding os doen it vir ons family ou moenie sien laat hule so struggle bro want op die einde is net jy so jy mut reg kuik

1 Comments

Leave a comment

Author
4 years ago

User avatar
385
Total plays
82
Followers
52
Following

You may also like