almall Duime op --NLB--mcstoner SA

0:00
0:00
almall Duime op --NLB--mcstoner SA

almal se duime op want ons sal nooit stop hou ons plek on top en sit hou oz dop maak sekir ons sal nooit down in die underground is hier waar ek my found so hier so gaan ek down nlb on top homie ek hou jou dop 2× kom puff n blunt saam die nlb klong ! die is mc stoner vanie b.dalle ek represent die liefde van my lord jy ek represent streets ek trêk jou vol jy ! ek movitate my homies en jule sal moet likes jy trêk nie my mênse vol iii ek sal jou lat ! dink ek is bang ek sal jou in jou slaap vang en dan aan die tik kop gaan pan ! yinne ek is aan die 🔥 brand gooi die vloer nat is net og wat ons puff laming heel nag talking all die kak dis nlb tot die kuss sak ons gaan die b.dalle se naam tot daa bo sit ek gaan spit en my homies sal net dance jy kan mos sien die is alles wat oz het oz lewe gaan oor rap en ons is dankbaar vir os plek waardeur it met alle respect do u listened that dit is ek nlb back my words wat ek hier spit as kouerder as winter jy sali eez my touch ii bru nie ees aan my vatii bruh it wuis jy kanii staanii bru but save 💚 met dai ou bru dis nlb ou brah nlb on top homie ek hou jou dop kom puff n blunt saam die nlb klong

1 Comments

Leave a comment

Author
4 years ago

User avatar
385
Total plays
82
Followers
52
Following

You may also like