verlede

8 Plays

06 May 2020

luister net gou ek het n storie vir jou ek vertel van my lewe al dit laat my bewe ek weet ek moet vergewe en aan gaan met my lewe maar ek sukle met die hede daar is so baie stede kyk ek vas in my oog lede of is dit lewe

1 Comments

Leave a comment

4 years ago

luister net gou ek het n storie vir jou ek vertel van my lewe al dit laat my bewe ek weet ek moet vergewe en aan gaan met my lewe maar ek sukle met die hede daar is so baie stede kyk ek vas in my oog lede of is dit lewe

You may also like