2çïfęř
2çïfęř

Antonio - Onthou (Jonathan Swartz)

Antonio - Onthou (Jonathan Swartz)

10 Plays

19 Feb 2020

Jonathan swartz ek sal jou nooit nooit vidi rest vn my lewe vergeet nie.Die memories vn my & jou sal nooit weg faded ni.Ek onthou nog die jare opdi lae skool by uitsig primary.Mekaar geleer ken en vriende geraak.Klompie kak aan gevang en mistakes gemak.Die onderwyser het altyd saam oz gepraat.Dit het vir my gevoel dat ek en jhy sal nooit groot raak.Wat oz by Uitzig High kom toe ht die ding eerste gerik baie mense het geskrik want hule het gedink dies nerds.Altyd Games in die klasse gespeel, brood saam mekaar gedeel en oz altwee het verbeel dat eendag as oz ń vrou vat hoeveel kinders mak ma dai was net uit verveeld.Altyd Milowi kamp toe geloop na jou niggie en daar gespeel.Vanger boyz nambes geluister en gedans en gespeel.Jhy ht gehou Van Hilton en Jevigo se nambes.Altyd di volume harder gesit, dat di boxtjie amper Bliss.Altyd gedans met lus.Toe uitzig high afbrand toe voel dt oz split ma altyd saam mekaar op facebook gechat.Altyd kwaad geraak vermekaar MA nooit mekaar gedisrespect.Toe ek uitvind sys oorlede, toe sê ek vimy self dits ni waar ni.Oz Almal ht ju nou verloor en oz kn dt ni verstaanie.Dat my broer, my vriend my alles my verlaatie.Ek gan jou rerag baie mis my braasie.

1 Comments

Leave a comment

4 years ago

You may also like