GumiG - 6 T'lepels.®
[G-Flex]Amal wil net selfies saamet my neem- Amal wil net soos ek wees AL die mysies wil saam mywees. =================================== =================================== Vyf roose Rooibos tee Met 6 tee leepels meer Wit suiker Raak net ruiker En skryf tjecks yt met n peizer En print dit yt in kleur Gee Een of twee tree Klop klop an die deur Ek skiet vir jou vrek voor jou eie voordeur Vee jou met n besim in die see En lewer n roos voor jou grap neer Eks die fokken grim reaper My woorde sny die beat soos n sekel sny aan riette Ek smelt spuurwit gevriesde sneeu Na bloedrooi vuurwarm vuur Ek kom soos n tornado Ek draai ini ronte en waai soos die wind My squat kom deue soos i tsunami Spin dit om bring dit terug Teveel ys opmy ek slat skote saam met freeza Koud bloedig Ek het n vrieskas inmy aircorn My wasem vries My asem is vries punt grade Celsius Black label Net buur dumpies In my fridge Met sterke Beene In diepovana trap ek al hoe dieper Eks vicious Vasgebrande Acid liquid Gevriesde ys Soos warme hitte yt die heater Laat ek die koue te bewe Van voor tot agter Binne yt _ Buite in Die centre Winter Somer Herfs En lente Heavy hitte Soos n stoom trein opvoor n heater Slat n gecut de haircut My barber Sny my hare Op die wolke En vade my hare so vinnig lat dit voel sws n chopper Sonder n kam Fok american chopper Beste barber ever hys akangaga ini dam jy kan ma vra enige bra salju wys en se Ja siebies hy staan da Top deck Is dit warm Of isit ek Goue belt En goud om my nek Diamant oorbel En Diamante in my bek My exe se eks selfish But ek warrie nie Nog oor daai nie my geld is besig om te smelt My self image Ek is so sexy Dat ek overheat So baie kroon opmy Ek werk net vir geld Want ek gaan tewerke met geld My swembad bestaan yt geld Ek swem in geld ======================================================================== Amal wil net selfies saamet my neem- Amal wil net soos ek wees- AL die mysies wil saam my wees. =================================== =================================== Battleship Team leader Eks Kaptein van die skip My vlag spuur wit My shipment word deur hulk ge deliver My merchant kom aan gespring My kroon blink Die kinnes drip Ek float sonder deur te sink En hou n 4sim sam die power puff girls Ek drink codein soos cool drink Ek lek haar poes lippe soos ice cream Haar klit proe nes vanilla cream icing Precise en dais di ding Die ane ding is die Ek skat ek raai nie Ek wens ek was nog n laaitie Fok akademie Fok reels En fok regulasies Ek sprint die mapoeza weg Soos atletiek In die 4hoeke Ek rook n hele briek Binne in 24 uur En ry oor robots sonder om te briek Ek sien net wit en swart Presies Soos n zebra stiep GumiG Eks n schoolboy Gsb Eks n whitey met Wit vel, but ek het 'n Swart siel En defend my wwe belt In die wrestling ring Dark white Brown rise Stainless steel Ek blink soos spuurwit ink Op teels Wat blink Asof it gepolish is Handy - Andy Ek verwyder jou tot binne in medi clinic En spoeg in jou gevriet Soos snot wat ek blaas met toilet papier yt my nies Ek skop jou in jou gevriet Soos Daniel carter wat oor die pale drop kick Moet my nie vir n poes nie Soos bruce lee Kom ek nie Met die lag nie Getrain deur Jet Li Ek sal vir jou in jou poes trap Jackie Chan is pap Ek roof jou met my verstand Hoekom isit nodig omte skarrel Asmy brasse virmy roep Geld sonder bloed Ek kyk n kroon sonder bloed Dag en nag Salutas As jy saam my trap Moet jy lyn het Oubra Op die glas en draad Gee krag vir my kamp Versterk die kraal Ek vat Respek en disipliene Met my saam Waar ookal eke gaan Dit maak nie saak Kan jy staan Jy sal moet kan staan Vir jou eie naam Is dit ek of jy wat gan Gaan =================================== =================================== Amal wil net selfies saamet my neem- Amal wil net soos ek wees- AL die mysies wil saam my wees. =================================== ===================================
Leave a comment
Bra ek weet nie hoe om te tune en kak nie bra al wat ek doen is ek press record.. Endan rap ek net aan een tot dit stop. En dan weet ek ook nie eers hoe de fok om te edit en kak nie plus ek record sonder n mic. Ek record met headsets
Lmk
Ek het dai selle shit gedink mybra
You may also like