[G-Flex]

GumiG - Probleme

[G-Flex]
GumiG - Probleme

6 Plays

19 Jun 2019

.......……………………… .......……………………… Ek heti meer lusi Om meer vjo te beklei nie Somme jy waardeur ni vmy ni Lyk my ni jy wari mer oor myni .......……………………… ...……………………… Huveel keer mut ek nog probeur My hart is seur Vani hartseur Ek staan ini reen Waarheen ganibliefde heen Ek kanit nie sieni want is unclear Ek wag vjo nogsteeds Want jy die een Eks so aleen Jare girl Ek wiljou sien Ek wens omju weer te sien Moet asb ni vanmy vergiet ni Ek bly lief vjo Ek dink nou aan jou Sal jou viraltyd onthou Want jy was my number one girl Enou mis ek jou teveel 4 real Die vrou vanmy droom Elke aand isjy in my droom Ek wonder waj  is My wereld Moes ek herbou Toe ek jou verloor Ala wereld Eke het afgeval vani spoor En my rigting verloor Jyt gese jy sal da vmy wees Maar dis min wat ek vanju hoor My lewe isi diesele nie soos it was opi skool ni Dit voeli of eke ini wereld sonder ju hoort ni Jyt my alles belowe maar heti ju beloftes na gekom ni En toe draai die wiel Weet nie meerie wat om te doenie Vergewe my vir ek nie weet wat ek doenie Kan nie eers onthou hoe dit voel om vir jou te soenie Daar was nie n beter feeling geweesie As om vir jou te soenie Ek het nie geweetie Hoe blind ek van liefde gewees het nie Ek wou ditie besefie Hetie my gesteur aan die ander wat skinder agter my rugie My tranne brand hier diep in my hart My hart pyn dis seur Die pyn skein reg deur Die deur verby Ek weet ek en jy is verby But ek bly dink anjou Wil graag n draai maak bjo wanne eke ry Gee my net nog n laaste kans Om saam met jou te dans Wanne laas het jy ooit gedink aanmy Ek kanju meer gee as all die ane naiers wat net een ding wil he Hulle wil net bjo le Dis unfair Cause why ek wil net die beste vjo he Salju vir niks viruil nie Enju lat fail nie Ek try omi te huil oor ju ni Wees my een My nr1 Waar gaan die tyd heen Eks so aleen sonder jou .......……………………… .......……………………… -Ek heti meer lusi -Om meer vjo te beklei nie -Somme jy waardeur ni vmy ni -Lyk my ni jy wari mer oor myni .......……………………… ......……………………… Hoekom het dit gebeur...

1 Comments

Leave a comment

5 years ago

You may also like