ORD.Gang.Gang

Sit metii mess hii in my rug

ORD.Gang.Gang
Sit metii mess hii in my rug

3 Plays

20 days ago

Sit metii mess hii in my rug gereed om uit tehal en lat bloed mar roll van hkm ek glo die lewe isi vimy man here ek vra sit u hand oor my want die boosheid isan samet my God is jj nii lief vimy nie marn dit was toe my ma hie gelaine het jy weet my pa is n dronk lap jy moet dit weet,,dit ws toe ida wat die pyn begin het ek was stil ek,,ek het gedeel samet dii pyn ini nagte vimy anii slaap in gehuil Ekse my bru dai nommer het my fudala hii binne ma dies die lewe die Jy dala en jy sala nii,,Om 4 jjy bewe nii die strate is vol bofana,,,,Almal is 7 hie Baie was my kop al anii grond gesit but na m.b in het my trane af gevee het geweet ek word ok sterk

1 Comments

Leave a comment

You may also like