ORD.Gang.Gang

Somtyds voel Ek alleen

ORD.Gang.Gang
Somtyds voel Ek alleen

19 Plays

2 months ago

Kleina Toolkiid mp3 want ek is op my eie....... Die trane wat ek huil is bitter &. warm .. dit roll samet die lewe,..ma dit vatii n vorm my trane roll wanta my hart is n torn.. .... Ek vind dit difficult..net om an tegaan Al was hii pynii da sou ek nog steeds gehuil het wie het gese hy lieg van dai zii warheid wat hy praat... Ons het gebore omte dood Ons het bebore omte huil hie sal jjy deel samet pyn voor jjy die lewe ingan ..Somtyds voel ek alleen Aii ek voel swo alleen bloed is dukker as water Ma dii water holl swo baie as bloed baie vat an hulle lewens,,,deur die water wat holl Baie blame vihulle self,,Deur die bloed wat roll Dis n kwesie vanii lewe,,ni almal ganit deur wees dankbar nogh n keur vidi here ini hemel,,,, das baie wat swo groot soos jjy is ma hulle lewe nii mee Gedink jys beter as dinges,,jhy mak n flop kyk eers viju voor ane mane wil press

3 Comments

Leave a comment

2 months ago

Bars: Perfect 💯 Delivery: Perfect 💯 Impression: Perfect 💯

You may also like