Nle_Dota

Verloor

Nle_Dota
Verloor

12 Plays

4 months ago

Jyt geserh jys lief vii my Ek wou ni glo ni...ekt dit vermy En vandag is ek spuit...is oor jou wat ek huil... Serh nogsteeds dat alles is my skuld...alles was my fout... Weeti wat om te mki..ek het jou klaar verloor(klaar verloor) Ek het miskien jou al kla verloor But baba jy mut wiet...ek is Iemand wat ni will hoor Ek sal try om jou wea terrug te kry...but as ek ni succeed...gaan ek my feelings vii jou diep in my hart weg stoor l Dit maak seer om te dink hu my brusse ons verhouding diep ini pan wou steek But volgens hulle...was dit maarnet di beste vii my... Ek konit ni aanvaar coz ek was lief vii jou Di kirnt ek is lief vii jou...baie fokken lief vii jou But niemand will ons saam sien nie Niemand will saam ons stn ni... But ek meen...wtf... Waarvoor worry ons oor kxk Fok al di haters...Fok al di traitors...Fok amal van hai rude educators...en ek spek al di nice educators Jyt geserh jys lief vii my Ek wou ni glo ni...ekt dit vermy En vandag is ek spuit...is oor jou wat ek huil... Serh nogsteeds dat alles is my skuld...alles was my fout... Weeti wat om te mki..ek het jou klaar verloor(klaar verloor) Al wat ek voor wens Is dat ons 2 bymekaar kan wees en ni hoef te worry oor di woorde van n ander mens En selfs nog minder daaraan dink van hoe sou

4 Comments

Leave a comment

Bars: Perfect 💯 Delivery: Perfect 💯 Impression: Perfect 💯

4 months ago

wow that's awesome you gotta keep it up love it

4 months ago

7j8n6nyf ct yx cy yx x d xr ux xp zy f d

You may also like