Calene LiezEl

Die Lewe _---MC Stoner 2024

Calene LiezEl
Die Lewe _---MC Stoner 2024

4 Plays

7 months ago

kuik hier die lewe is so though maar die mense hate nog mekaar ons lewe is kla in gevaar want hoekom die duiwel is op aarde elke naaweek moet ons mense begrawe in hulle grafte want hulle lewe is nou kla neh dai is hoe ons mense mekaar slaan wuh julle vergeet van die man van bo ek en aija man strong sal atyd glo ini man van bo want hy is soos n boom waar ons onder sit as ek soggens op moet ek eester bid en dan kan ek deliver ek my ruime 2+biggine te lam met my buibel want die lewe voel so unstable en ek hoor die duiwel skiet hom met die pyle wuis hom jy believe in Jesus jy doen dinge spuur wit ek believe in Jesus en dankie vir my lewe want ek het home's wat rus in vrede en daai moes nogie gebeur het

1 Comments

Leave a comment

You may also like