NBA BOY lll
NBA BOY lll

Rooirokie

Rooirokie

7 Plays

4 months ago

Meisie met die rooi rokie kom dans samet my laat ek jou kan swaai laat jou rokie kan waai tot binne in my hard ek gaan hom soo hoog swaai nie eens die Kalahari se rooisand gaan in hom raak nie en voll stof kan maak nie onthou jy nog hoe laat ons 2 nog inie rooi duinsand gespeel het en na die Springboke gekyk en teen die rivier langs gespeel het en hoog yt geklim het by berg en die druiwe landerye van boo af gekyk het reend water gespeel dar waas geen stress gewees nie weet jy hoe ek voel as ek terug dink an ons kinder daie dit voel ek kan in my eie trane swem soos die lewe my nou drik sit en dink ek terug hoe ons twee swart coffee en brood geet en gedrink het maar swaar op ñ plaas groot gewort het ek het kare gewas en makenik later van tyd kare verkoop het vanie lewe waas hard gewees tot laat my droome waar kom word laat ek a CEO word het

1 Comments

Leave a comment

You may also like