fringe

49 Plays

5 months ago

#free_horror_type_beat_babadook_scary_horror_movie_type_beat_aac_11631 dikwels speel fringe soos 'n film in my psige n binding met ligging filtreer vir blindes die index lees use incase of blindness still hear the bell hills cleared, switch gear this is my sing year, i'm so stitching your unclear mouth to your ear so come over hear nou gedistilleer, al wat jy hoor is my flow soos pure streams vanaf uit die piek van n koel bergreeks ryk jy dit tetanus, jou opinie is soos die kat se kak begrawe in die kat se bak waar in hy kak, op gesoomde bakkies ek hack nou koppe oop vlek skandes oop, my oog scoop nou alles van hier tot wat agter die wal is stain me, vind uit ek is vlekvry, het my skandes ken van uitspattige losbandigheid en dwarsboming het my fair share my lewe het boekdele ekt spreekwoorde van jarelange onderduimse skywe, almal wou op n sekere stadium 'n simba chipy wees, fraai soos daisies fried like skyfies mosterd en uie flavor dan vind ons uit dit gaan nie oor ons nie but our neighbor and how we all need a savior, my voice my noise means nothing in minor , nothing in major then a kind word to a stranger or help if there's complications or danger but sulke tipe mense is endangered spesies hul kweek hul nie meer nie 1 uit 100 duisend, noble men

2 Comments

Leave a comment

Respect 🤜🤛

You may also like