Luwellen

My Comeback

Luwellen
My Comeback

29 Plays

9 months ago

Right die is my come up ,soos ek gerise het,het ek n Lang pad gestap.Teen die pad het ek ook baie gat gevat.Ek se dankie vir die help van my ma,nou nog vra die mense n klomp vrae.Jy moet preach as jy vir my wil afkraak.The top of the mountain is my spot.Om by die top uit te kom moet jy bereid wees om n klomp battles te fight,en ja ek fight vir wat is right.Al die naboys van my sien ek dan nou nie in n sight Ek het my self opgebou en kyk waar is ek nou.Ek het myself gesê ek moet vasklou aan my drome .Ek het geloop maar nou ry ek met n Uber.Ek kan nie suffer nie ek kom van die street,ek onthou nounog die spot waar ek en my naboys mekaar meet,laat nagte gaan sleep,dik gerook aan die weet,en dan wil jy net eat.Ek realize ook daar is haters in diie game wat vir my haat,maar wat maak dit saak,ek het gekom om die haters af te kraak.Ek en my naboys staan mekaar by as dit kom by n stry of beklei,ons is ook daar om mekaar reg te lei.Boeta ek dink jy moet maar stap van die pad is wyd,maar vir ons is die pad stryd,kyk wat sê die tyd is dit al tyd om jou vas te gryp,is dit al tyd om jou kop af te byt.Jy moet fokkin run as jy speel met my naam en Bru moet nie try om kak te soek nie van hier staan ons almal saam,maak niie saak waar die naboys gaan ,ja ek het groot geraak sonder n pa,ek het groot geraak by my ma maar soos ek gerise het,het ek geweet ek is n young star.Ek het geweet om in God te glo sal als beter raak.Julle raps is so gevrek dit maak vir my faak ,ek wonder wat wil julle haters nogals maak aan diie saak nou wat ek rap ,Tjek

4 Comments

Leave a comment

9 months ago

Money 💸 TOUGH 😮‍💨 TOUGH 😮‍💨 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸 Money 💸

9 months ago

Hey @trappinlord.10110335! Thanks for sharing 'My Comeback' with us! 💥 Here are a couple tips: 1. Practise 🙏 - If you don't get it first time, no worries, you can always give it another go! 2. Sound quality is key when it comes to music! Make sure your track is the best quality you can achieve before posting your tracks! 3. Using headphones can drastically improve the quality of your track, try using them next time to give your track that extra boost! 🎧 4. Keep experimenting with vocal effects! Sometimes less can even be more! 😲 Test different effect levels and settings to find the best balance! 5. Try using our denoise feature to reduce the background noise from your device! 6. Why not upload or record a video to go along with your music, that way you could get featured on the Popular Video section! 📸 Keep uploading tracks for the chance to be added to our editors Playlists! 🔥 All the best, The Rap Fame Team 😎

9 months ago

Right die is my come up ,soos ek gerise het,het ek n Lang pad gestap.Teen die pad het ek ook baie gat gevat.Ek se dankie vir die help van my ma,nou nog vra die mense n klomp vrae.Jy moet preach as jy vir my wil afkraak.The top of the mountain is my spot.Om by die top uit te kom moet jy bereid wees om n klomp battles te fight,en ja ek fight vir wat is right.Al die naboys van my sien ek dan nou nie in n sight Ek het my self opgebou en kyk waar is ek nou.Ek het myself gesê ek moet vasklou aan my drome .Ek het geloop maar nou ry ek met n Uber.Ek kan nie suffer nie ek kom van die street,ek onthou nounog die spot waar ek en my naboys mekaar meet,laat nagte gaan sleep,dik gerook aan die weet,en dan wil jy net eat.Ek realize ook daar is haters in diie game wat vir my haat,maar wat maak dit saak,ek het gekom om die haters af te kraak.Ek en my naboys staan mekaar by as dit kom by n stry of beklei,ons is ook daar om mekaar reg te lei.Boeta ek dink jy moet maar stap van die pad is wyd,maar vir ons is die pad stryd,kyk wat sê die tyd is dit al tyd om jou vas te gryp,is dit al tyd om jou kop af te byt.Jy moet fokkin run as jy speel met my naam en Bru moet nie try om kak te soek nie van hier staan ons almal saam,maak niie saak waar die naboys gaan ,ja ek het groot geraak sonder n pa,ek het groot geraak by my ma maar soos ek gerise het,het ek geweet ek is n young star.Ek het geweet om in God te glo sal als beter raak.Julle raps is so gevrek dit maak vir my faak ,ek wonder wat wil julle haters nogals maak aan diie saak nou wat ek rap ,Tjek

You may also like