NBA BOY lll
NBA BOY lll

positive

positive

2 Plays

6 months ago

moenie op gee nie hou moet an en fight soos ñ man is daai feeling van ek kanie meer nie of ek kry dit nie reg nie in jou mind kom da moet jy weet dit wat jy voor gebid het is nie meer ver van jou af nie jy gaan kry wat jy gevra het by die father al vat dit tyt wees net geduldig dink net an mooi goed en bly net positive en try vergeet die verleede en los die negative onthou as jy will iets bereik inie lewe die vertroue is in jou gloo an jou self is die sleutel van success ek smaak ook om wereld weid te gaan maar geld isie daar nie ek waas 19 maar nogie ope travel nie maar covid19 waas al wereld weid gewees jammer vir die laat realize ek waas 2020 inie tronk gewees ek staan nog met 2 ou 20rande in my wallet van kan agter wees inie lewe ek veraai nie eens my enemie na die tronk toe nie van is ñ gemors plek daai al se hulle isie ñ honde plek nie nou moet ek met alles oor beginne na dat ek vry gelaat is waar kan nie all vandag gestaan het nie

1 Comments

Leave a comment

You may also like