#[♧$☆●°K€VIN°●☆$♧]
#[♧$☆●°K€VIN°●☆$♧]

Oke jare trug as ek kyk toe was die my plek holland park liefde het ini plek gespark al wat da nou is is haat ma

Oke jare trug
 as ek kyk
 toe was die my plek
 holland park
 
liefde het ini plek gespark
al wat da nou is 
is haat 
 ma

34 Plays

7 months ago

Oke jare trug as ek kyk toe was die my plek holland park liefde het ini plek gespark al wat da nou is is haat mar nou staan en kyk ek vir die plek die goed wat nou gebeer families word uitmekaar veskeer dit maak seer kiners word gesteel braze word geskied geweet dit gan gebeer van hulle sit nou nog opi straat of ini tronk mense se mens waardigheid is weggevat in die plek wa oor stry en beklei ons oor dinge wat niks werd of saak maak Jah dit mak niks saak ek kon soos hulle raak Mar ekt verander ek vat geen wraak staan altyd aleen vir my uie saak het my self verander vir better van dit community as iemand seer kry klap hulle hande vir dit ekt aner planne manne Wie het my vekeert vestaan mense kom nog met hoekies en draaitjies ek kom stright soner dit mal opi sight jy sal my try fight wag lat ek gou my ganja zol light as ek kla is met jou sal die duiwel begin bid en bybel lees ek rook weed en ek chill julle leane en drink pille bly in n plug vir my is dit n null soos ek se aners as gewoonlik as ekit doen doen ek dit behoorlik jy sal my sien altyd vroolik ek set my mind vir my is niks ontmoontlik die wat swaar op my le maak ek lug as moonlight shine met daai silver line skarrel ek n dime lankal kla met crime sit aleen al wat eke doen is rym hiesit nou slime doenit net slime gwala net slime focus op jou self het altyd n kroon n lucky bean linker kant se sak net viri luck

1 Comments

Leave a comment

You may also like