#[♧$☆●°K€VIN°●☆$♧]
#[♧$☆●°K€VIN°●☆$♧]

Untitled (2023/04/26 07:37)

Untitled (2023/04/26 07:37)

27 Plays

26 Apr 2023

Die is my hard die niemand gan me boo oor my loopie eksi hi om gevreet tekoopi of agter iemand anders se gatan teloopi die keuses wat ek maak is my uie saak ek is kak mal sal lat jy oor jou uie voete val Maki ees jou sleg by niemand tie my naam loop die straate vol die way jy van my praat ons is al 2 jaar uit maaki ees n verskul Selle gevoel ooor en ooor dit voel ek kanit net veloor Mar voorintoe niks gan my keer opad om te wen niks gan maak dat ek gan veloor my keuses wat ek maak hoop dat jy dit sal hoor hoop jys tevrede met die dom keuses wat jy maak Hou my kind van my weg dis vetraag hkm kry ek die snaakse gevoel diep binne my maag dis die vraag die vraag wat ek my elke dag vra Kom daar nog drama of is dit kla met trane in my oe hoop en bid ek dat ek sal kalmeer en afsleg toe ek jonger was was die my plek nou staan en kyk ek vir dit die Goed watnou gebeer families word uitmekaar veskeer hulle naaste gan dood of kry heavy seer braze word geskied geweet dit gan gebeur danki god vir die pad wat ek gekies dit !!!! ekt geleer ware friende kry jy nie dis asof jy staan voor n toe deur geleer kom reg op jou uie vee ees voor jou deur begin by jou self om aner te mind bring jou niks ini sak EK STAAN REG VIR ENIGE DING MY SKOUERS ALTYD WEID EK KANIT STATE VAN MY KAN JULLLLEEE NIE KRY NIE 31 MAR HET NET EEN BABY NIEMAND KAN MY NIKS VETEL DEER DIT WAT EK KOM WAS HELL SO KOM WAT WIL ROOK NET WEED OM TE CHILL SIPPING ON A SCORE HUMBLE EVERYDAY GOT A LOT OF THINGS TO SAY BUT I BATLE IT IN EVERYWAY I GOT A HOLE LOT MORE STAGED AWAY DONE WITH ALL THESE CRAZY THINGS I DID BRAKING MY MOTHERS HEART I AIN'T SATISFIED BRAKING HER DOWN INSTEAD OF BUILDING HER UP ALONG THE WAY DID SHE ALWAYS SAY I LOVE YOU .YOU ARE MY CHILD GROWING UP WITH OUT A FATHER IT WAS ROUGH THOUGH BUT WE ALWAYS SURVIVED CAUSE WE BELIEVED IN GOD ALWAYS USE TO PRAY BE THANK FULL FOR THE LITTLE THINGS IN LIFE YOU HAVE

2 Comments

Leave a comment

1 year ago

🔥🔥🔥🔥

You may also like