Ernest Freeks

1st generation rap(128k)

Ernest Freeks
1st generation rap(128k)

1 Plays

22 Oct 2022

Is Koning Zak van Hilton, doen die shit x staan altyd sterk soos n wre pyton Koning van rap is die nuwe tydperk, Ta bear jy isi weer seer,x is in die rap game,Om jou te Leer hoe n mens die kak doen,Maak die drak dood soos oom boen, eet die beat op,j kan my ni terug Dis nie ,want jy is n Cinderella wat part speel in Disney (flop) jy en flow moet van my af Leer ,niemand kan my kom keer,Want my lyrics slaan neer soos die donderweer Julle sal my eendag eer (Witnessed) loop met n straight pad,Verkoop my stem dis waarom mense vat my nie vir n gat, hule weet x spoeg soos n lem,en x is lem haal hom uit die rap game soos n brandsiek hond wat baklei met n kat(vi my sal julle stem),Maak almal vrek wat in my pad staan soos Akeem blood,Pyton is opad,(Klein kan) Kom vinnig soos n heat seaker, Dj X hoori my stem Laat stuig die volume op di speaker, Voel en woel wat x doen,X is n Bass Die eerste een met n DMD skoen,x verlang dai kind pampoen dink aan ha fuckin sagte lippe as ons soen,vat ha uit op dagga date, doen alles vi geld met geweld,wen die match soos Mr miyagi met sy black belt agterna Pop x $100,000 us Dollar in my bank account,Die Ching Is In ,imma buy a diamond ring as I show these nigga how to eat the beat with the vocal, Raak sleg ryk en local

1 Comments

Leave a comment

2 years ago

You may also like