Die G

styg in die stilte

Die G
styg in die stilte

30 Plays

β€’

15 Jun 2022

Ek doen net my ding en dai is wat ek doen Bly net da bo want daii is hoe jhy moet voel Hulle gaan jou wil afbring maar jy khn hulle woel Nie letterlik mahr inni stilte styg daii is hoe ek dit bedoel Kykii bewys hulle verkeerd Ek wil julle sehr jhy dht is mhy beert Van mhy wil afbring stel jhy jou selfteleurd Ewe skielik wat hie is....is jhy intreseerd hou op jou laat maak ek verstaan jhy wil ok soos ek raak Kykie hou op baie praat start to bite dont bark as jhy dink jhy ghn my onder kryy maak jhy jou laat kom kruip agter mhy gat aan is jou saak jirre raak jhy nie moeg om te probeer nie ek is al vaak kyk wajhy en ek glow in the dark wat ek geword ht call ek die draak om julle soort uit te wis is mhy taak corusΓ—2 dit is hoe ek dht bedoel nahr mhy flow hit jou keep it cool nahr haters moet my voel in mhy koningkryk is ek al een wat rule moetie wil khm oor vattie kom sit op die hater stoel niggatjie jhy maak van jou n fool bly bo daai is hoe jhy moet voel

5 Comments

Leave a comment

2 years ago

πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

2 years ago

great job with this track... keep up the good work

You may also like