D. P. M.
D. P. M.

D. P. M - Tyd na tyd

D. P. M - Tyd na tyd

36 Plays

20 May 2022

Tyd na tyd Kom ons almal agter minagting dt was di beplaning en dn wl j my kyk met geen tande en toe hande nx Sal maak dat ek verander nie ja ek drink bier ja ek is warmer as vuur dpm is die hell homself een en elk Sal vertel en getuig dat ek opstuig soos n ruimtetuig omgebuig dit is feit tenoor my is j nog papier vliegtuig ag shame Wie Wil j blameer hou op keer ek beweeg soos n meneer probeer weer dpm soo lig soos n veer st jou neer ek beheer di weer maak ek jou gevulings seer se net weer my lerieke maak ju onrustig soo trap versigtig ek kan sien jy is dubbel sinnig #KRR dpm is ingestel op my eie kanaal ek gaan laat di dood ju km haal sit jou op n paal soos n spiraal kreatief en spesiaal en ds finaal tyd na tyd Kom ons almal agter dat di gedagte van n verdaagte verslaafte di waarheid Sal ytkom waneer j op jou laaste is di saak is vermis terug in di kus

3 Comments

Leave a comment

2 years ago

It's afrikaans

What language is this

You may also like