D. P. M.
D. P. M.

D.P.M-hope skid jou kop

D.P.M-hope skid jou kop

45 Plays

19 May 2022

come on baby skit daai lyf Rik dit yt skit daai gat vir.my darkestpuppetmaster di beat maak jou sommer vergeet nou gooi maar nog n brandewyn want di beat en di rym maak als verdwyn maak als verdwyn maar ons is anders vloei soos voken branders sit di musiek harder eks n suidafrikaaner en ons kuier harder die tyd en jou mood sal nt moet verander slimmer as ander daars altyd mense wat skinner ek is hier om jou teherinder lewe is lekker di punt bly staan di song sal jou heel tyd wl laat dans kom kuier saam geniet di a aand maak Geraas soos n mal mens 3uur laat di drinkers di rookers en di okapyp stookers waker word .n stoner vibes vibes all day and night di bonus is nt omi draai ek Sal jou eet soos n garage pie n spin of n sigarette hiers n light dpm sien jou aandag is right hier .by my sy kom saam my ek gaan haar hysto ry di song laat all di.kak verdwyn vok di pian drink ng not shot ds op.my hop skit jou kop.nonstop

4 Comments

Leave a comment

slide on me gang new battle up💪💪🦍🦈💯

2 years ago

ayoooo

wicked vibes dance time

You may also like