liefde

1 Plays

14 Oct 2021

Yeah woo Jaayt my hart gesteel enou wil jaay hom verneil Jaay is my oulikste siel jaays n stukk goud en my blinke oe het jou raak gesien jaays die een waarmea xx n toekoms sien Sy wil my nou verlaat sonner om Samy te praat Daais oraait, isjaay oraait is, xc fine asjaay cool is, x voel goed asjaay great is. onthou aan os tye wat ons Sam gehad het, xc jou altyd gesoen met n glimlag op my tjat xt die guts gehad om jou afvat enou moes xx jou wear verlaat vir my voel dit jaay maak vanmy n gat Snags moes xx nha jou te kom en wear alleen trug stap Net om jou te wys jaays die een sam wie x wil weas en asx moes dood vejou dhaan het x gedood en trug gekom soos Neville xx dink aanjou asx ghaan slaap, xx droom vanjou sonner on vanjou te praat, jaays my one and only raad x wil rerig samjou praat want kwaad kan jaay nie bly nie jaays my hart se begin en se punt, oor n Paar jaar wil xx sien ons is happy sam ons kind Maar nou sit xx sonner jou ' deur n silly fout, kom reg want xx ghaan nooit weg bly nie xc soe crazy asx my b sien, want sys die een virmy alleen, my queen in die jungle. my lewe is niks werd, want xx sit sonner haar xx het jou lief, net soos jou MA en jou PA Jaay gedog n ane guy is die oplossing vir die probleme, mhaa nou sit jaay in die selfdde problem xc lief virjou, en my liefde virjou ghaan nerens heen, jaay die woman wie xx wil sien asx my oe oop maak en weer gaan slaap xc rerig waar lief vejou " uit my hart uit bby en al wat xx wil hoor is dat jaay het my lief sonner om my hart te kraak soe seh my hoe jaay voel oor my, asx jou seer gemaak het sal x jou wond toe plak Asx kan staan saam jou dhaan is als oraait, cause that's what I like Mha sonner jou is my hart vervul met sadness, and badness x vraah God om ons weer trug te bring bymekaar, dhaan sal xx happy weaas en lekke ghaan slaap Jou glimlag maakk my fokken hele dag Jaayt my vasgevang enou is xx in jou world Jaayt my hart gesteel enou wil jaay hom verneil Jaay is my oulikste siel jaays n stukk goud en my blinke oe het jou raak gesien jaays die een waarmea xx n toekoms sien Sy wil my nou verlaat sonner om Samy te praat Daais oraait, isjaay oraait is, xc fine asjaay cool is, x voel goed asjaay great is.

1 Comments

Leave a comment

3 years ago

You may also like